Lyric Video for "Swipe Regs" by Eloff. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/SwipeRegs Follow Eloff on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/eloffmusiek Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/ TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/ Official Lyric Video created by Nick Jordaan Swipe Regs - Lirieke Rooi Billabong bikini aan Sy’s mooier as die nooi aan die regterkant Maar die foto pixelate Ek wonder is dit fake Flip bra, ek moet mooi besluit 21 en sy het ‘n Pug of twee Maar ek sal vir haar ‘n Cocker Spaniel gee Sy lyk of sy kan dans Soen sy in Afrikaans My vingers, my vingers beginne sweet Soos my duim, duim, duim oor die skerm vee Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee So kom dat ek jou iets van my leer SWIPE LINKS Vir ‘n mansion en ‘n blink BMW En die leë beloftes wat hy gaan gee SWIPE REGS Vir die doodgewone Polo ou Ek’s by die beach bum bar babe Kom gou-gou SWIPE LINKS Vir die ballie wat jou try verlei Wat ‘n jong trophy wife wil kry Soek jy Iemand wat jou kan verlei SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry Volgende in lyn, kom van Bloemfontein Sy’t ‘n bakkie, dra geen hakkies, sy’s die girl vir my Biltong is haar ding, sy’s altyd in die gym Flip bra, sjoe bra Dis a match! Sy’s ‘n catch, ek like daai “ping”-geluid My lyn in die water, sy’t die aas gebyt Sy soen in Afrikaans, daai lyfie sal kan dans My vingers, my vingers beginne sweet Soos daai ski-ski pants oor die skerm beweeg Ek weet jy wonder, jy wonder wat ek kan gee So kom dat ek jou iets van my leer SWIPE LINKS Vir ‘n mansion en ‘n blink BMW En die leë beloftes wat hy gaan gee SWIPE REGS Vir die doodgewone Polo ou Ek’s by die beach bum bar babe Kom gou-gou SWIPE LINKS Vir die ballie wat jou try verlei Wat ‘n jong trophy wife wil kry Soek jy Iemand wat jou kan verlei SWIPE REGS vir ‘n seesand somervry Kaalvoet Seesand somer Seesand somer saam my Kaalvoe
آپ کو یہ بھی پسند آ سکتا ہے
Lionel Richie, Phil Collins, Air Supply,Bee Gees, Chicago, Rod Stewart - Best Soft Rock 70s,80s,90s
Wednesday Dance - Lady Gaga - Bloody Mary
Lil Wayne - Mirror ft. Bruno Mars (Official Music Video)
Pfuma Yababa
Mafeshin
Young Jonn - Che Che (feat. Asake) [Official Music Video]
Rhumba
Taylor Swift - The Fate of Ophelia (Lyrics)
Nutty O
Westlife - My Love (Lyrics)
ZAYN - Sideways
Halsey - Bad At Love
Ogie Alcasid, Regine Velasquez Nonstop Songs - Best OPM Tagalog Love Songs Playlist 2019
Risk It All
Katy Perry - The One That Got Away (Sub. Español + Lyrics)
Lana del Rey - Cinnamon Girl (Lyrics)
Charlie Puth - Home (feat. Hikaru Utada)
SunKissed Lola - Pasilyo (Official Lyric Video)
The Script - The Man Who Can't Be Moved (Lyrics)
Alex Warren - FEVER DREAM (Official Video)
sombr - back to friends (Lyrics)
Katy Perry - Wide Awake (Lyrics)
LANY - When Did You Stop Loving Me (Official Live Video)
Wish You Were Here - Pink Floyd (Official FIFTY FIFTY Cover)
تبصرے
1 تبصرے
