M2Box Logo
Eloff - Witblits (Official Music Video)

Eloff - Witblits (Official Music Video)

Eloff - Witblits (Official Music Video)

PopPop
Tahun

2022

Durasi

3m

Genre

Pop

Official Music Video for "Witblits" by Eloff. Download or stream hier -https://selectmusiek.lnk.to/Witblits Follow Eloff on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/Eloff-Musiek-108564354968915 Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/ TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/ Starring: Eloff, Danielle Van Zyl, Xené Fowlds, Saenzee Louw, Leoné Stofberg Ras, Wim Grobler, Khail West, Ruan Malot, Rynhardt Schoeman & Jana Jooste (Janey & Waney) Produced by ETG Media Directed & Shot by Eric T. Graham Line Producer & Grip: Tehan Buys Make-up: Fafa de Klerk Edit and Colorgrade: Eric T. Graham Witblits - Lirieke Tyres vol stof, dink ek’s by die location Ek hoor vir Siri sê, you’ve reached your destination Die mielies hier staan hoër as ek Ek dink ek’s by die regte plek Want ek’s ‘n stadsjaap wat nie twee keer vir khaki sou kyk nie Probeer die camo aan maar sien nie hoe dit aan my lyk nie Ek ry ‘n Polo haar pa ry John Deere Kan iemand net vir my ‘n bietjie rigting gee In die verte hoor ek iemand fluit Hy sê, tjom kom ek help jou uit Los daai sneakers sit Ricus op die speakers Trek ‘n lekker kortbroek aan Raak verlore in die camo Pick-up lines vir ammo Ons gaan rokkies jag vanaand  Stel ons ogies in, op die bokkies wat so spring Mis die kop skiet vir die hart Jy kan jou skinny jeans los Dis ‘n Witblits kuier vanaand Rokkie so styf asof dit aangespray is  ‘n Boeing kickstart met daai bene wat so bruin is  Van ure se ploeg, gesweet en geswoeg op die plaas Korrel ingestel sy’s die blonde by die bar Vra, haai daar slaaiblaar, is jy beskikbaar Of gaan jou pa my moer As ons dans op die vloer Gaan jou pa my moer  Sy weet mos hoe ‘n boerboel byt Sy sê, Eloff kom ek help jou uit Los daai sneakers sit Ricus op die speakers Trek ‘n lekker kortbroek aan Raak verlore in die camo Pick-up lines vir ammo Ons gaan rokkies jag vanaand  Stel ons ogies in, op die bokkies wat so spring

Mungkin Anda Juga Suka