M2Box Logo
Elandré - Asseblief (Official Music Video)

Elandré - Asseblief (Official Music Video)

Elandré - Asseblief (Official Music Video)

PopPop
Tahun

2023

Durasi

3m

Genre

Pop

Official Music Video for "Asseblief" by Elandré. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/Estetika Follow Elandré on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/elandreofficial Instagram - https://www.instagram.com/elandre_official/ TikTok – https://www.tiktok.com/@elandre_official Select Website – https://selectmusiek.co.za/elandre/ Songwriter: Elandré Music Production: Dee Graaff Productions + Elandré Video Director + Production: Christian Wolf @cwolfvisuals for Christian Wolf Visuals Co-Director/producer: Elandré Art Director: Lucinda Neethling Location: Cipresso @cipresso_venue Lead Actor: Reggie Peace @reggiepeace Lead Actress: Laura-Lee Mostert @lauradashlee Background Talent: - Amoré Matthysen - Babette de Beer - Dedré Matthysen - Diandré Oberholzer - Dylan Steyl - Elizmari Kellermann - Ingrid Kleinschmidt - Shani du Plessis Ongebreek en nog heeltemal wild Hemel weet ja, ek het geen geduld Ek is onnodig en soms oorbodig Maar ek weet hierdie een was my skuld Maar daar’s net iets in my wat my laat aan hou Aan hou, aan jou En ek het gesê dat ek sou op hou Op hou op hou Maar Asseblief Oh ek belowe die’s die laaste brief So sê my jy’t my nog so bietjie lief Want ek wonder al vir dae Oh Asseblief Oh ek belowe die’s die laaste brief So sê my jy’t my nog so bietjie lief Want ek wonder al vir dae Ek wil jou op tel, ek wil jou vang Ek wil aan elke woord van uit jou lippe hang Ek wil jou nader bring Wil in jou oor kom sing Ek het jou lief, ek het jou lief Asseblief Te veel gevra vir ‘n laaste probeer Ek sal nooit erken ons twee is deur nie Nooit weer dieselfde Jy’s dan my helfde Ons was so perfek, geïngenieur Maar daar’s net iets in my wat my laat aan hou Aan hou, aan jou En ek het gesê dat ek sou op hou Op hou op hou Maar Asseblief Oh ek belowe die’s die laaste brief So sê my jy’t my nog so bietjie lief Want ek wonder al vir dae Oh Asseblief Oh ek belowe die’s die laaste brief So sê my jy’t my nog so bietjie lief Want ek wonder

Mungkin Anda Juga Suka

Pop7.9

Uyoncengwa Unyoko

Pop7.6

Khadeair - Magumba ft Kaytah and Peekay Mzee (VISUALIZER)

Pop7.5

Uvalo - Jazzworx & Thukuthela ft Dlala Thukzin

Pop7.1

Zee Nxumalo, Skillz & Sykes - Mamma (Official Music Video)

Pop7.2

Shebeshxt, Naqua SA, Zee Nxumalo Rato Laka feat Slidoo Man

Pop7.7

Dj skizoh bw, Master KG, Eemoh ft Dj Kap - Tsiri Tsiri (Official Music Video)

Pop7.2

CIZA - ISAKA (6AM) ft. Jazzworx & Thukuthela (Official Music Video)

Pop7.7

Goon Flavour, Master KG & Naledi Aphiwe - Mina Nawe (Official Music Video)

Pop7.8

Uncle Waffles - ZENZELE (Remix)

Pop7.7

Shebeshxt , Naqua SA , Zee Nxumalo, Slidoo Man - Rato Laka ( Official Video)

Pop7.4

Vigro Deep, Zee Nxumalo, Ch'cco - Bhampa (Official Music Video)

Pop7.5

Jazzworx, MaWhoo & Thukuthela - Uzizwa Kanjan (Official Visualizer) (feat. GL_Ceejay)

Pop7.5

Scotts Maphuma - Kikilikiki

Pop7.9

Ngyozama

Pop7.3

Nkosazana Daughter - Ivangeli (New Song 2025) Feat. Master KG & Dalom Kids

Pop7.3

Scotts Maphuma & Toss - Sa Ngena (Feat. Mbux & Xduppy)

Pop7.1

Dj Maphorisa, Xduppy, Kabza De Small - Abantwana Bakho ft. Thatohatsi,Young Stunna,NkosazanaDaughter

Pop7.3

Mawhoo, Jazzworx, Thukuthela, GLCeejay - Uzizwa Kanjani

Pop7.8

Ngwanaka - Janesh feat Hitboss SA

Pop7.5

Big Zulu (Ft. Shwi Mntombazane) - Mthulise [Visualiser]

Pop7.2

Lutho - Dj Jaivane Ft. De Rose (Audio Visualizer)

Pop7.9

Cici x Naledi Aphiwe - Amen (Official Audio)

Pop7.9

Tyla - PUSH 2 START (Official Music Video)

Pop7.0

Ngishutheni (By Eemoh & Master KG) – Remix by By Razinho [UNOFFICIAL]