Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Amptelike Musiekvideo)
2023 · Populaire · Populaire
Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Amptelike Musiekvideo)
Dodo Nyoka - Country Girl Van Bloem (Amptelike Musiekvideo)
2023
3m
Populaire
Koop/Luister 'Country Girl Van Bloem' hier: https://DodoNyoka.lnk.to/CountryGirlVanBloemMB Volg Dodo Nyoka op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/DodoNyokamibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/dodonyoka_musicigshid=Y2IzZGU1MTFhOQ== TikTok - https://www.tiktok.com/@dodonyoka_music_op=1&_r=1&_t=8daa7F71ZTh _________________________________________ Lirieke: Ek hoor dis sokkie aand vanaand My beste klere aangetrek Ek is jonk, vol vonk Die dansvloer brand vanaand Sy ry ‘n bakkie op die plaas En sy kan ‘n springbok skiet Want sys ‘n countrygirl van Bloemfontein Sy gooi haar vellies om te dans En sy dra net denim jeans Want sys ‘n tien uit tien jy moet haar sien Jy is die Minki in my Chevy 68 Jy is die Liza langs my klavier Jy is die Nonna op my plaas En jy laat my koppie raas As Ek jou sien Sy laat die koppe draai na ons Die manne vra (Hey ons soek ‘n dans) Maar sy se sy soek nog ‘n dans met my Ons voel die dans is aan die brand Ek swaai haar lyfie om en om Sys rooi sys mooi Sy laat die mielies gooi Sy ry ‘n bakkie op die plaas En sy kan ‘n springbok skiet Want sys ‘n countrygirl van Bloemfontein Sy gooi haar vellies om te dans En sy dra net denim jeans Want sys ‘n tien uit tien jy moet haar sien Jy is die Minki in my Chevy 68 Jy is die Liza langs my klavier Jy is die Nonna op my plaas En jy laat my koppie raas As Ek jou sien As Ek jou siiiiiiieeeeeeeeen