M2Box Logo

Eloff - Koue Kole (Official Music Video)

पॉप
वर्ष2023
अवधि3m

Official Music Video for "Koue Kole" by Eloff. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/eloff Follow Eloff on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/eloffmusiek Instagram - https://www.instagram.com/e.l.o.f.f/ TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/ Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/ Director - Kyle White Production assistant - Nick Jordaan Production assistant - Patrick Kondowe Make up artist - Lucian Gordon Editor/colourist - Kyle White Koue Kole - Lirieke Sy hou nie van rugby Of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren Dan sê sy, wie Sy soek die bacon Sy soek daai ring Sy sê hoe hoog en Jy moet net spring Jy hou van Vrydae Uit op die dorp As jy in die huis in strompel Skree sy, “jy moet groot word” Jy’s in die tronk Ek sê jou Elke vuur kort ‘n vonk Haar plastiek lippe Maak jou te dronk Haal daai bierbrille af Jy’s te jonk! Sy hou nie van rugby Of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren Dan sê sy, wie Sy lyk vegetaries Sy vreet net slaai My pêl Jy moet pasop Dis koue kole daai Buffelsfontein’s nie ‘n opsie Kan nie Boerboel dra As jy praat van Vrede of de Aar Dan sê sy waar Sy kla net soos ‘n vegan Dis jou kans om te waai My pêl Jy moet pasop Dis koue kole daai My tjom Wie wil dan op koue kole braai Sy is ‘n myner Grawe vir goud Jy is ‘n boerseun Jy soek net hout Almal soek liefde Maar in die see Is daar heeltemal te veel Mooi visse wat jou iets kan leer Jy’s in die tronk Ek sê jou Elke vuur kort ‘n vonk Haar plastiek lippe Maak jou te dronk Haal jou oogklappe af Jy’s te jonk! Sy hou nie van rugby Of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren Dan sê sy, wie Sy lyk vegetaries Sy vreet net slaai My pêl Jy moet pasop Dis koue kole daai Buffelsfontein’s nie ‘n opsie Kan nie Boerboel dra As jy praat van Vrede of de Aar Dan sê sy waar Sy kla net soos ‘n vegan Dis jou kans om te waai My pêl Jy moet pasop Dis koue kole daai My tjo

आपको ये भी पसंद आ सकते हैं

टिप्पणियाँ

1 टिप्पणियाँ

🤍 Ἵ μ ε ρ ο ς 🖤κ υ ν ή γ ιDec 13, 2024