Krediete: Producer: Johan C Venter Directors: Johan C Venter, Eric T Graham, Demi Lee Moore Cinematography: Eric T Graham Edit: Eric T Graham, Demi Lee Moore, Johan C Venter Color: Eric T Graham Make-Up + Hair: Suna Robberts Styling: Demi Lee Moore, Elrico Zarr Dress by Elrico Zarr Special Thanks: The City of Cape Town, Barthlo Visagie _ Lirieke: As ek seer is plak ek pleister As ek moeg is lê ek neer As ek raad soek oor die lewe Dan bid ek op my knieë As dit koud is steek ek vuur aan Maak ’n fout begin ek oor As ek mis maak ek ’n oproep Om my ma se stem te hoor Kan jou nie my maak liefhê Jou hart soek nie wat hy nie wil hê Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê Ek kan jou nie my maak liefhê As jy huil gee ek ’n drukkie As ek val tel jy my op En dis hoe ek daaraan gewoond was Toe dit eendag skielik stop As dit storm bly ek binne As dit breek maak ek dit reg Het gehoop toe ons begin het Dat dit altyd so sal werk Kan jou nie my maak liefhê Jou hart soek nie wat hy nie wil hê Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê Ek kan jou nie my maak liefhê Jou hart soek nie wat hy nie wil hê En ek weet ek sal my beurt kry Ek kan jou nie my maak liefhê Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie Ek kan jou nie my maak liefhê Kan jou nie my maak liefhê Jou hart soek nie wat hy nie wil hê Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê Maar ek kan jou nie my maak liefhê Kan jou nie my maak liefhê, Ooh, ooh, ooh Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê Ek kan jou nie my maak liefhê Kan jou nie my maak liefhê Written by - Johan Oberholzer
Vous aimerez aussi
Uyoncengwa Unyoko
Khadeair - Magumba ft Kaytah and Peekay Mzee (VISUALIZER)
Uvalo - Jazzworx & Thukuthela ft Dlala Thukzin
Mawhoo, Jazzworx, Thukuthela, GLCeejay - Uzizwa Kanjani
Ngwanaka - Janesh feat Hitboss SA
Big Zulu (Ft. Shwi Mntombazane) - Mthulise [Visualiser]
Lutho - Dj Jaivane Ft. De Rose (Audio Visualizer)
Kabza De Small - Kabza Chant 2.0 (Official Audio) feat. Nobuhle, Nkosazana Daughter & Sykes
Oscar Mbo & Jazzworx - Ngempela ( feat. Kabza De Small , MaWhoo , Thukuthela , Zee Nxumalo )
Jazzworx, Thukuthela & Babalwa M - uValo (Official Audio) (feat. Dlala Thukzin)
Tyla - PUSH 2 START (Official Music Video)
Ngishutheni (By Eemoh & Master KG) – Remix by By Razinho [UNOFFICIAL]
Khadeair - Magumba Remix #Amapiano 🔐
Danya Devs - Asambe (Official Music Video)
Makoti (Lekompo Wedding day) - Janesh & Hitboss SA feat Natiey Lepaka & IceTee Beats [Official}
lordkez - Aweh [Remix] ft. Cassper Nyovest
RESCUING RUMI “GOLDEN” Beneath The Waves - HUNTR/X | KPOP Demon Hunters
06: Sannere - Ts'epo eaka Ft Thabisang
Jazzworx, Thukuthela & Babalwa M - uValo (Official Video) (feat. Dlala Thukzin)
Shebeshxt, Naqua SA, Zee Nxumalo - Rato Laka feat. Slidoo Man (Official Audio)
Big Zulu , Azana (Ft. Malungelo) - Amacala Othando [ Visualizer ]
Tyla - Truth or Dare (Official Music Video)
Chris Brown - It Depends ft. Bryson Tiller (Music Video)
Rihanna - Man Down
Commentaires
1 commentaires
